Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Dargle

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Dargle van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Dargle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Dargle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dargle selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dargle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dargle Selfsorg-eenhede

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dargle

Le Box is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n plaas naby die dorpie, Dargle. Hierdie oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort in...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lidgetton, Dargle

Woodcroft is op 'n plaas in die buitewyke van Lidgetton geleë. Dié bekoorlike kothuis het 'n stil ligging met 'n uitsig oor die Leeurivier en die prentjiemooi plase en woude. Dit is die ideale plek om die Midlands...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dargle

Mamagalleri is 'n selfsorgkothuis op 'n aktiewe plaas in Dargle in KwaZulu-Natal. Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balgowan, Dargle

Enniskerry is in 'n beeldskone lanbouvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se middellande, sowat 220m vanaf die R103 (die ou Durban-hoofweg) op die D2346, geleë. Ons bied verblyf in 4 ruim en gerieflike selfso...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Dargle

Just Off The Road is ’n selfsorg-plaashuis op ’n privaat plot in die lowergroen Midlands Meander, sowat 14 km vanaf Howick se middedorp. Die perseel bied slaapplek aan ’n groep van 12 gaste en is die ideale ba...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 600
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Dargle

Welkom by Ferndene Farm! Ons bied verblyf in 'n pragtige plaashuis met 6 slaapkamers en selfsorggeriewe. Die gerieflike huis staan in 'n reuse, welige tuin met 'n kabbelende stroompie in die Dargle Bewarea in KwaZul...

33% af Naweke!
VanafR1 700
R1 133
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lidgetton, Dargle

Meadow Cottage is 'n gerieflike drieslaapkamer-selfsorgkothuis op 'n werkende beesplaas, Endebeni Plaas in Midlands Meander. Gaste kan die lieflike vreedsame plattelandse uitsig geniet terwyl hulle baars-visvang op ...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Dargle

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lidgetton, Natalse Middellande

Blesberg is 'n prentjiemooi beesplaas in die KwaZulu-Natalse Middellande. Dis enige natuurliefhebber se droom en is in die Lidgettonvallei slegs 10 km vanaf die R103 geleë. Daar is 7 selfsorgkothuise met 'n ongek...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Inversanda Farm Cottages is in die pragtige Dargle-vallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Die verblyf is rustig en is slegs 15 minute se ry van Midmardam af, die tuiste van die bekende Midmar Mile. Inversand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Waterfall Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis in die hartjie van die Natalse Middellande. Die kothuis het 'n pragtige waterval op die perseel waar gaste kan visvang of ontspan. Die kothuis bied gerieflike verblyf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dargle selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dargle akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dargle akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za