Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar B&Bs

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

Boutique Guesthouse Manor is in De Aar geleë. Dié Karoodorp is vinnig aan die ontwikkel en het 'n blink toekoms danksy verwikkelinge in die hernubare energiesektor (wind- en sonkrag). Die gastehuis is elegant inge...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

Inn Excellence is 'n gastehuis met 'n ouwêreldse bekoring. Die huis is in die vroeë 1900's gebou en is lieflik gerestoureer. Inn Excellence het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuis het. Daar is ook 7...

15% af Naweke!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar

Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoor tussen Kaapstad en Kimberley. Nyibiba Guest House is gewild en bied luukse dubbelkamers met en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
B&B in De Aar

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo. Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakke...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in De Aar

Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die gastehuis is in die pragtige dorp, De Aar, geleë. Obrigado Guest House se akkommodasie word aang...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf De Aar

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27 is 'n ou huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers, elkeen met sy eie privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer beskik o...


B&Bs binne 200 km vanaf De Aar

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf. Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopko...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Noupoort , Noord-Kaap

The Dairy BnB & Adventures bied gerieflike verblyf op 'n stil plaas net 2 km buite Noupoort in die Noord-Kaap. By The Dairy BnB & Adventures is gaste omring deur pragtige Karoo-landskappe. Gaste kan in die Kothuis...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Aar B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele De Aar akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte De Aar akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]