Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
SPAAR 30%
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

Isidingo Guest House is in De Aar. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land, die treinspore is altesaam 110 km lank en daar is 29 spore. De Aar is oorspronklik op die plaas genaamd De Aar gev...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

Potties Guesthouse bied vars en jong verblyf in De Aar. Verblyf bestaan uit 8 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, elektriese kombers, ekstra komberse en lugversorg...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oord...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Aar

Stay a Day Guest House is in De Aar geleë. Rotskuns, museums, valskermsweef, staproetes en sterrekyk maak De Aar die ideale oornagbestemming as jy deur die Noord-Kaap reis. Die verblyf bestaan uit 12 gastekamers w...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en v...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf De Aar

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kleinbrand is op 'n plaas 16 km buite De Aar en 40 km vanaf Britstown op die N10 geleë. Dié gasteplaas bied 2 kamers en elke kamer het 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het te...


Gastehuise binne 50 km vanaf De Aar

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail bied verblyf in die ou tronk in Britstown. Dié gebou is opgeknap om as 'n gastehuis te dien. Die meeste van die oorspronklike afwerkings is behou en gaste kan 'n blik op die geskiedenis van hie...


Gastehuise binne 100 km vanaf De Aar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse plaas-omgewing en is 20 km van Hanover af geleë. Dit is die ideale plek om te oornag tussen Kaapstad en Johannesburg. Die gaste-eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hanover, Noord-Kaap

Ons bied jou 'n nuwe Karoo-ervaring. Bly by ons oor vir 3 of 4 dae en ontdek die Sea Cow River Meander. Ry na Nieuw-Besthesda en terug op plaaspaaie. Besoek Orania en die Van Der Kloof-dam. Sien 'n surrogaatkat-kolo...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Aar gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele De Aar akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte De Aar akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za