Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar

Emthanjeni Lodge is op ’n perseel van 1,7 ha geleë en bied ’n keuse van verskeie kamers in De Aar. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste en sakereisigers. Die kamers beskik oor enkel- en dubbelbeddens en h...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar

De Lange Lodge is in die klein en (letterlik) warm en vriendelike dorpie De Aar in die Noord-Kaap geleë. De Aar is die tweede belangrikste spoorweg-kruising in Suid-Afrika en die lodge se deure het al in 1991 geope...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 50 km vanaf De Aar

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Britstown, Noord-Kaap

Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildliefhebbers op 'n werkende skaap- en bokplaas in die boonste Karoostreek langs die N10, 15 km vanaf Britstown en 35 km van De Aar a...


Lodges binne 100 km vanaf De Aar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hanover, Noord-Kaap

Karoo Gariep Conservancy bied rustige verblyf halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die bewaringsgebied is slegs 8 km vanaf die N1-hoofweg tussen Colesberg en Hanover geleë. Dit is die perfekte plek om te ontspa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Richmond, Noord-Kaap

Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die lodge is in Richmond op die N1, halfpad tussen die twee hoofstede. Ka-Ma Lodge bied gemaklike en-...


Lodges binne 200 km vanaf De Aar

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Gazella Game Lodge bied stil en rustige verblyf op die Karoo-plaas Zoutpansdrift en bied jou die geleentheid om die natuurskoon te geniet en jou batterye te kom herlaai. Gazella is die ideale plek vir toeriste, vaka...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Gkhui Gkhui River Lodge bied verblyf wat alle maaltye insluit en is op die oewer van die Oranjerivier geleë, 33 km vanaf Hopetown. Dié lodge het 6 individueel en smaakvol versierde chalets. Die eenhede het ’n k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Camp Nguni is 'n wildlodge indie oostelike distrik van Victoria-Wes in die Noord-Kaap. Dit is op 'n privaat plaas, wat ongeveer 1000-hektaar groot is geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verb...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Welkom by die De Aar lodges blad - loer bietjie na ons lekker reeks van lodges hieronder, of gaan besoek ons algehele De Aar akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte De Aar akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]