Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (7)
Lodges (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Nabygeleë Streke
Britstown
Colesberg
Hanover

Resensies van De Aar

3.5 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van De Aar van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in De Aar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Aar Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in De Aar

Oppiplot is 'n selfsorg-gastehuis in die dorpie De Aar in die Noord-Kaap. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing waaronder die Doornkloof Natuurreservaat en die Olive Shreiner House Museum. Ons bied ve...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Aar

Karoo Fountain Luxury Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers wa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Aar

Grey Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied verblyf in 2 selfsorgeenhede. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-kamer en 'n kombuisie. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en/of 2 enkelbedde...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Aar

KarooBossie is in die rustige dorpie, De Aar, geleë en bied gehalte oornagverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van hoofweë, winkels en restaurante. Die verblyf...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf De Aar

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 800
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Hanover, Noord-Kaap

Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo. Die plaashuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers met slaapplek vir 13 men...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete. Gaste kan kies uit 5 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R340
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britstown in die rigting van Kimberley. Ons bied wonderlike plaasverblyf in die Karoo. Daar is 10 selfsor...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse lê naby die N12 duskant Britstown in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Dis die perfekte oornagplek waar jy jou vakansie in plattelandse elegansie en gemak kan begin. Daa...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf De Aar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula. Die selfsorgverblyf bestaan uit 3 kothuise en 'n woon...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Aar selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele De Aar akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte De Aar akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]