Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
81 lekke plekke om te bly
123Vyfer on Whale Trail bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel van 100 m² met 2 badkamer...
Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis met 'n uitsig oor die pragtige Walkerba...
Kleinzee Oceanfront Guesthouse is 'n seefront-gastehuis op die kruin van 'n heuwel in De Kelders, een van die beste...
Whale Huys is in Overstrand, De Kelders, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, w...
Whale Cove @ Heavan's Veranda is 'n selfsorgwoonstel wat op die derde verdieping van die Whale Cove-woonstelgroep i...
Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gans...
On The Rocks verwelkom jou in die rustigheid en skoonheid van die natuur. Kom ontspan, herlaai en kry rus vir jou s...
100 Vyfer Guesthouse bied lieflike selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van De Kelders, Gansbaai. Dit is ideaa...
Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of ‘n groep vriende....
Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat ...