Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (128)
B&Bs (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (116)

Resensies van De Waterkant

4.6 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van De Waterkant van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy De Waterkant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in De Waterkant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Waterkant selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Waterkant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Waterkant Selfsorg-eenhede

116 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 080
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

AM 408 Kylemore is 'n smaakvol versierde woonstel in die V&A Waterfront se marina. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander besienswaardighede in Kaapstad. Die wo...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, De Waterkant

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

319 The Rockwell Luxury Apartment is in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad. Hierdie woonstel o...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Rockwell 312 by CTHA is 'n luukse eenslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in die bekende Rockwell Hotel (net suites). Dit het 'n groot balkon en uitsigte op die pragtige Tafelberg en boonop is dit net 'n klipgooi van...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

502 Rockwell is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant. Dis perfek vir gaste wat soek na daardie tikkie luuksheid en pragtige uitsigte oor Kaapstad se hawe en die V&A Waterfront. Die woonstel is op di...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Rockwell 316 by CTHA is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af. Die woonstel het slaapplek vir 2 me...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in V & A Waterfront, De Waterkant

Luxurious Secure V&A Waterfront Apartment is in die Marina Residential Apartments geleë en naby die beste fynproewerrestaurante en opwindende naglewe wat Kaapstad het. Die luukse en gerieflik hoekwoonstel het 'n st...

Vanaf
R816
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Dockside 905 by CTHA is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Waterkant selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele De Waterkant akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte De Waterkant akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za