Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (74)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Die Bakke

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Die Bakke van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Bakke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Die Bakke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Bakke gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Bakke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Bakke Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Die Bakke

b@Home is op die skilderagtige Tuinroete geleë en omring deur die skoonheid van die Suid-Kaap en groet jou met 'n hartlike verwelkoming! Ons is in 'n woonbuurt sonder verkeergeraas geleë op 'n heuwel wat oor Mosse...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 73 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Die Bakke

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 15 minute se ry vanaf Santos Strand en slegs ’n rit ver vanaf vele besienswaardighede...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Mosselbaai

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Golf Inn Guesthouse is in Mosselbaai geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby die Mosselbaai-gholfbaan, verskeie winkels, restaurante, swemstrande, doendinge en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Park House Lodge bied rugsakreisigersverblyf in 'n lowerryke tuin in Mosselbaai, met toegang tot prentjiemooi strande, die hawe, restaurante en vermaak. Verblyf word in 4 gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste elk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Die Mossel Bay Golf Lodge is langs die 9de skoonveld van die Mosselbaai Gholfbaan geleë. Dit is ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en oorsese besoekers. Ons bied 'n huislike atmosfeer wat ons ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Betty’s is 'n pragte huis wat in 1903 uit kalksteen gebou is. Die Erfenisvereniging het dié huis as ’n historiese skat bestempel. Dis 'n afgesonderde huis met 'n groot stoep, pragtige tuine en 'n uitsig oor d...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bon Voyage Guesthouse bied gerieflike verblyf in Mosselbaai. Dié eiendom is naby die middedorp, sportgrond, strande en 'n privaat hospitaal. Dis ook net 2 minute se ry van die strand af. Daar is 1 dubbelslaapkamer...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Linkside 2, is die nuutste onderneming van die ambisieuse gastehuis-eienaar, Petra du Toit. In 1999 het sy haar begin bemoei met die toerisme-industrie, en het talryke eerbewyse oor die laaste paar jare ontvang, ins...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za