Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Die Rand

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Die Rand van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Die Rand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Rand B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Rand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Rand B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer. Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Blue Rain Gastehuis bied gehalteverblyf in Upington en is ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, die middedorp, die lughawe en gesinsvriendelike doendinge. D...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand

Classic Court is geleë in 'n lieflike, stil deel van Upington en die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 sterre aan Classic Court toegeken. Die B&B is naby aan die sakekern, Kalahari Winkelsentrum, hospit...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Die Rand

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Upington, Groen Kalahari

Bains House is 1 km van Upington se middedorp af en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis word deur groot dubbeldeure betree waarna gaste deur 'n binnenshuise watervalletjie en visdam gegroet word. Die nuuski...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Dié elegante B&B-gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Ui...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Oosterville

Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis beskik oor 2 sla...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelpos, Oosterville

Aan't Kanaal B&B is 'n pragtige, opgeknapte huis wat al van 1950 af staan, net 2 km van Upington se middedorp af. Die B&B is langs 'n groot park en 'n leivoor geleë, vandaar die naam. Aan’t Kanaal kyk uit oor die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Upington, Groen Kalahari

Oppi-Oewer Bed & Breakfast is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dié gastehuis is in 'n rustige en lowerryke tuin met lieflike uitsigte oor die rivier. Oppi-Oewer Bed & Breakfast beskik oor 4 un...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Die Rand B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Die Rand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Die Rand akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]