Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (106)

Resensies van Voorbaai

4.6 / 5  
volgens 154 resensies
Lees regte resensies van Voorbaai van 154 geverifieerde gaste.
Indien jy Voorbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Voorbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voorbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Voor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voorbaai Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 50 km vanaf Voorbaai

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Town Lodge George bied gerieflike verblyf in dié bekoorlike dorp tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad op die pragtige Tuinroete. Dit is ideaal vir sakereisgers en vakansiegangers, en bied verblyf in dubbel-...

35% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 008
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Albertinia, Tuinroete

Die bekoorlike en unieke Albertinia Hotel is in 1900 gevestig en het sedertdien 'n uitstekende naam opgebou vir plattelandse gasvryheid en Tuinroete-verblyf op sy beste. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie aktiwiteite op die Tuinroete. Verblyf by Fairy ...


Hotelle binne 100 km vanaf Voorbaai

15% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 465
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Views Boutique Hotel and Spa is in Wildernis op die Tuinroete geleë, met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai, Oudtshoorn, George, Sedgefield, Knysna, Plettenbergbaai en sowat 26 km vanaf George Lughawe. Die h...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wildernis, Tuinroete

Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue word deur gaste as die juweel van die Tuinroete beskryf. Dié gastelodge is 4 ure se ry van Kaapstad af en is die ideale wegbreekplek vir 'n rustige naweek of welv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Queen's Hotel in Oudtshoorn bied 'n ontspannende wegbreek in koloniale-styl verblyf en diens wat aan 'n vervloë era herinner. Die pragtige hotel wat in 1880 gebou is, is uitstekend opgeknap en bied gaste 'n ke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Baron's Palace is 'n hotel in Oudtshoorn, wat tydens die wisseling van die eeu deur 'n ryk volstruisbaron gebou is. Die hotel bied groot lugtige kamers, houttrappe en kaggelvure in die wintermaande. Verblyf is bes...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]