Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (110)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (107)

Resensies van Voorbaai

4.6 / 5  
volgens 154 resensies
Lees regte resensies van Voorbaai van 154 geverifieerde gaste.
Indien jy Voorbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Voorbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Voorbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Voor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Voorbaai Selfsorg-eenhede

105 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR720
R540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

99 Estoril Villas is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

Vista Bonita Apartments is pragtig ingerigte eenhede in Diaz-strand in Mosselbaai. Elkeen van ons eenhede is ruim en maak oop op 'n beskutte balkon met asemrowende uitsigte oor die see en swemstrand. Daar is 6 woon...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Voorbaai

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel het nie 'n direkte see-uitsig nie, m...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai

Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Die woonstel het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

Van Villa 2 is 'n selfsorgwoonstel in die La Palma-sekuriteitskompleks in Diaz-strand in Mosselbaai. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is naby 'n waterpark en talle winkels. Die woonstel bied slaa...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

La Palma Villas 35 is in Diasstrand, tussen Mosselbaai en Hartenbos, geleë en bied verblyf aan 4 gaste. Dié selfsorgwoonstel het lieflike see-uitsigte. Dié eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Voorbaai

Sea Cottage 63 is 'n selfsorg-eenheid in die Sea Cottages-sekuriteitskompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Dis net 70 m vanaf die strand en baie veilig vir kinders, met sekuriteitstoegang tot die swembad en strand. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Voorbaai

Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]