Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Dinokeng

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe ne...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Dinokeng

Gastehys JanHarmsgat is in Cullinan geleë en bied 4 unieke kamers. Daar is 'n wittebroodsuite, 'n kunssuite, 'n romantiese suite en 'n suite met 'n Griekse binnehof. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed o...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 102 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Dinokeng

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Retro Motel is 'n uitloopsel van ons oorspronklike venue, Retro Café, weens die gewildheid daarvan. Ons naam sê dit alles - 'n knus plekkie in Kameeldrift - Oos, en route na Dinokeng, Pretoria, waar die tyd nie ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodeplaat, Pretoria

Bianca’s Bed & Breakfast is in die Noordooste van Pretoria/Tshwane geleë. Dis die perfekte gehalteverblyf vir die reisiger (vir besigheid of plesier) wat op soek is na 'n veilige, gerieflike omgewing en ’n skoo...

Vanaf
R1 010
per nag (plek vir 2)
B&B in KwaMhlanga, Kameelpoortnek

Da Village Villas is in KwaMhlanga en bied verblyf vir sakereisigers, besoekers en oornaggaste. Dis naby winkels en hoofsnelweë. Die lodge het 9 moderne kamers wat elk 'n privaat badkamer, yskassie, tee- en koffie...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR595
R476
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Doornpoort

Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria. Dié boomryke stad het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou gebou...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Platinum Airport Lodge bied gerieflike B&B -verblyf in Pretoria se voorstad, Wonderboom. Die lodge is 2,7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die verblyf word in 16 dubbel en suite-slaapkamers gebied wat elk individueel v...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Montana Park, Pretoria

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enke...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Magalieskruin, Pretoria

Crownhill Guesthouse is in Montana, 'n voorstad van Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiesreisigers. Verblyf by Crownhill Guesthouse beskik oor 3 en suite-kamers. Daar is 2 kamers wat elk '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dinokeng B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Dinokeng akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dinokeng akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]