Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (467)
Salt Rock (35)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (478)
B&Bs (9)
Hotelle (4)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (446)

Resensies van Dolfynkus

4.6 / 5  
volgens 768 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 768 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Hotelle

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R0
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ballito, Dolfynkus

Regal Inn Ballito is 'n hotel wat 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, op die drumpel van die Zimbali Gholfklub in die kusdorp Ballito geleë is. Verblyf word gebied in 5 kamertipes wat elk smaakvol ...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Salt Rock, Dolfynkus

Canelands Beach Club & Spa is 'n luukse en eksklusiewe eiendom net 'n klipgooi vanaf Tiffany's Beach in Salt Rock. Gaste kan die uitsig oor die see, die geluid van die branders wat breek en die rustigheid geniet. Me...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ballito, Dolfynkus

Coco De Mer Boutiekhotel, met sy unieke Afro-Bali-styl, is in 'n natuurlike eko-woud met die soel, tropiese Indiese Oseaan in die agtergrond. Die kreatiewe interieur vloei pragtig saam met die natuurlike omgewing e...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Salt Rock, Dolfynkus

Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 luukse suites vir die oordeelkundige vakansieganger, sakereisiger of konferensieganger met weelderi...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 466 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Dolfynkus

Vanaf
R8 065
per nag (plek vir 2)
Hotel in Umhlanga, Durban Noord

The Oyster Box hotel bied verblyf aan in 59 tipes kamers, insluitend suites en villas. Dié luukse hotel in Durban maak voorsiening vir enige soort gas. Elke kamer in die luukse hotel is mooi opgeknap met luukse me...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers he...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Coastlands Umhlanga Hotel and Convention Centre is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheid...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Hotel in Park Hill, Greenwood Park

Royal Ushaka Hotel Durban North bied gastekamers aan besoekers en is sowat 26 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die hotel is 'n ideale basis vanwaar besoekers die omliggende sake- en ontspanningsgeriewe ka...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Athlone, Prospect Hall

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond. Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met \n mikrogolfoond, yskassie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Windermere, Morningside

Grange Gardens Hotel is in Durban geleë, net 1,4 km van Kings Park Stadion af. Die hotel spog met 'n buiteswembad en 'n terras met 'n uitsig oor die stad. Gaste kan sommer by die hotel se restaurant eet en hulle he...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dolfynkus hotelle blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Dolfynkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za