Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Donkerhoek

4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Donkerhoek van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Donkerhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Donkerhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Donkerhoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Donkerhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Donkerhoek B&Bs

1 lekke plek om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Donkerhoek koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Donkerhoek

Bullfrogs Nest Gastehuis is 'n lieflike plaasstyl-gastehuis in Donkerhoek naby Pretoria. Die instansie is gerieflik naby groot hoofweë en OR Tambo Internasionale Lughawe is minder as 'n uur se ry ver. Die smaakvol...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Donkerhoek

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Gecko Ridge Guesthouse skuil op 'n plasie aan die oewer van die Pienaarsrivier in Pretoria. Dié stad bied verskeie natuurlike en kulturele trekpleisters, asook beduidende ou geboue en museums. Daar is 9 dubbelkame...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 gaste in Shere. Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar i...

Vanaf
R2 194
per nag, vir 2 mense
B&B in Silver Lakes, Pretoria-Oos

Wings and Water Guest House bied B&B-verblyf in Silver Lakes in Pretoria. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Verblyf by Wings and Water Guest House word in 11 un...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Lubbenhof Mon Reve is 'n tuinkothuis in Shere en het slaapplek vir 4 gaste. Dié kothuis het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkame...


B&Bs binne 50 km vanaf Donkerhoek

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

The Links Corporate Guest House is op die Silver Lakes Gholflandgoed in Pretoria. Dié gastehuis bied ‘n ongelooflike uitsig oor die gholflandgoed, meer en tuin. Daar is 3 kamerkategorieë en elke kamer het ‘n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gasteh...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Shere, Pretoria-Oos

Sherewood Lodge is 'n boetiek-gastehuis wat in Shere in Pretoria geleë is en 10 individueel gemeubileerde kamers asook 2 konferensielokale bied. Kenmerkend aan die lodge is die lowerryke plantegroei met koors-, rot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Tierpoort, Pretoria

Merops Wedding & Conference Centre is na die byvreter vernoem en bied gerieflike, gemeubileerde verblyf wat oor Donkerhoek uitkyk. Gaste kan tussen 6 eenhede kies wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied, 3 chalets en ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Gauteng

Cussonia Country Home is in 'n bewarea 50 km buite Pretoria geleë. Verblyf word in 4 ruim slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste gebied. Acacia en Cussonia is in die hoofhuis en Celtis en Cat Thorn is in die koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Donkerhoek B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Donkerhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Donkerhoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za