Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Douglas

4 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Douglas van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Douglas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Douglas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Douglas selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Douglas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Douglas Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Douglas

Overnight @Douglas is in die rustige buurt Die Erwe geleë, net 1 km buite Douglas. Dis die ideale selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Akkommodasie beskik oor 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas

Vaal View Cottages is op 'n werkende besproeiingsplaas waar lusern verbou word. Die verblyf is naby die rivier geleë en slegs 5 km van Douglas af. Daar is tans twee kothuise wat gerieflik gemeubileer is. Beddegoe...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Douglas

Rest-a-while Guest House bied verblyf in Douglas, 'n prentjiemooi dorp op die oewers van die Vaalrivier. Dié historiese dorp lê waar die Oranje- en Vaalrivier ontmoet en spog moet vrugbare landbougrond, wonderlike...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas

Hantria Lodge is op 'n wildsplaas 19 km vanaf Douglas in die Noord-Kaap geleë. Hantria Lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Die lodge bestaan uit 3 hout-eenhede. Dié kamers het 'n dubbelbed en/of en...

Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas

Broadwater River Estate bied ononderbroke uitsigte oor die water waar jy die asemrowende sonsondergang kan geniet met 'n glasie sjampanje in die hand met die roep van die visarend as jou agtergrondmusiek. Broadwater...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Douglas

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbree...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Douglas

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Wildspan Accommodation is sowat 8 km vanaf Campbell en 110 km wes vanaf Kimberley op die N8 in die Noord-Kaap. Dit bied gehalte-verblyf vir gesinne, groep vriende of sakereisigers. Die gasteplaas beskik oor 3 chale...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Griekwastad, Kalahari

Koekais Gasteplaas is 18 km vanaf die N8-roete tussen Upington en Kimberley geleë en is die ideale plek waar jy, omring deur die natuur, al die klanke en kleure van die natuurlewe in luuksheid en privaatheid kan ge...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Douglas

Vanaf
R1 468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

SANParks Haak-en-Steek Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park, SANParks se nuutste park. Dis sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N2 na Kaapstad. Die park het 'n pragtige landskap met koppies en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Anna Se Plek bied akkommodasie in bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n plaas naby die R357. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gewoel en geraas. Verblyf by Anna Se Plek word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za