Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
Bladsy 8 - 574 lekke plekke om te bly
By Gypsy Haven is gaste naby Clarens se middedorp, maar tog ver genoeg van die gedruis. Gaste kan in die tuin se ha...
Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor di...
Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens. Hierdie huis met wo...
Courageous Accommodation bied ruim en elegante selfsorgverblyf in die bekoorlike Vrytsaatse dorp Harrismith, naby '...
Piccolo Nido is in die unieke dorp Clarens geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende...
RiverWalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstan...
The Gate Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige tuin in die bekoorlike vakansiedorpie Clarens. Die eiendom is die ...
Rosebury Cottage is 'n grasdakkothuis in 'n rustige woonbuurt in Underberg, 'n pragtige plaasdorpie aan die voorheu...
Cosy Corner is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 4 mense in die Clarens Golf & Trout-landgoed i...
Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveran...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer