Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1144 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1144 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Hakuna Matata is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Clarens. Die perseel is ideaal geleë naby Clarens Xtreme en verskeie ander geriewe in die middedorp. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 en die instan...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Drakensberge

By Nauntons is ons trots daarop dat ons ons gaste bederf en hulle die ideale tuiste weg van die huis kan bied. Ons landgoed is 2 km buite Ladysmith in KwaZulu-Natal. Daar is 10 en suite-slaapkamers wat elk pragtig g...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg, Drakensberge

Birches and Willows is in 'n stil hoekie van die uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenispark geleë met die Umzimkulurivier-waterval aan die een kant en blou berge aan die anderkant. Ons bied 2 lieflike kothuise en al...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

The Courtyard Guest House is in 'n moderne gebou wat sentraal geleë is en ideaal is vir gaste wat hul voertuig wil parkeer en deur Clarens stap. Daar is 4 kamers in die hoofgebou en 'n gesinskothuis op die plein. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clocolan, Drakensberge

Makoadi Guesthouse is op 'n werkende beesplaas op die R708 geleë en is ook op die grens van Clocolan. Makoadi Guesthouse is minder as 2 km van die dorp af, op 'n grondpad wat goed onderhou is. Dié gastehuis bied...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

Rosewood Corner is in Clarens in die hoofstraat geleë en is stapafstand van 'n paar restaurante, kunsgalerye en winkels af. Verblyf word in 4 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 10 gaste. Elke eenheid het b...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Drakensberge

By the Way Guesthouse is geleë in die beeldskone dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Ons is gerieflik na aan die ingang na die dorp en spog met manjifieke uitsigte oor die berge, ruim kamers en uitstekende diens....

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Drakensberge

The Riverhouse is 'n elegante Kaaps-Hollandse gastehuis met ’n reuse-tuin wat in Estcourt geleë is. Dié huis spog met 'n stoep wat 20 m groot is en uitsigte oor die Bosmansrivier bied. Daar is 3 ruim gastekame...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg, Drakensberge

KarMichael Farm is 'n werkende plaas van sowat 35 hektaar buite die klein dorpie, Himeville, en bied gerieflike en luukse verblyf in 5 selfsorgkothuise en 4 B&B-kamers. Daar is 2 varswaterdamme op die eiendom waar...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta, Drakensberge

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Drakensberge gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]