Indien jy Drieankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drieankerbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drieankerbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drieankerbaai akkommodasie
41 lekke plekke om te bly
Antrim Villa is 'n wonderlike ou villa wat in die laat 1800's gebou is. Die villa se bekoring is aan die Victoriaan...
Antrim House is in die middel van Drieankerbaai in Kaapstad geleë. Hiér kan gaste in 'n rustige atmosfeer naby die ...
The Murex bied veilige, luukse selfsorgverblyf in Seepunt, Kaapstad. Die instansie is naby plekke van geskiedkundig...
Neighbourgood Hill is in die hartjie van Groenpunt en bied 'n unieke ruimte met 'n moderne interpretasie van die pl...
Milford House is in 'n stil, residensiële straat, stapafstand vanaf die Metropolitan Gholfbaan, 'n tennisbaan, gimn...
Sea Point Serenity is groter as die normale ateljeewoonstel en bied verblyf in die hartjie van Seepunt. Die eenheid...
Baal Perazim is 'n lieflike woonstel in Drieankerbaai in Kaapstad en is bine maklike bereik vanaf Rocklands-strand ...
Elements on Battery is 'n pragtige en luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt. Hierdie elegante woonstel...
Trendy Apartment 502 is 'n bekoorlike woonstel in Drieankerbaai, Kaapstad, en bied ruim en gerieflike selfsorgverbl...
CJ’s OceanCityView Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde en moderne woonstel in ’n vei...