Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Hotelle

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Drie Ankerbaai

Home Suites Sea Point bied gerieflike verblyf in stylvolle suites aan en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Home Suites bied pragtige dekor, persoonlike dienste en huislike geriewe om te verseker dat jy jou ...

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Drie Ankerbaai

The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierl...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Drie Ankerbaai

Blackheath Lodge is 'n Victoriaanse dubbelverdieping-gastehuis teen die voet van Seinheuwel, 'nhanetreetjie vanaf die stad, die Waterfront en welbekende strande af. Stylvolle slaapkamers, uitstekende persoonlike die...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken. Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curiocity se kenmerkende styl betaam, is baie van die dekor-elemente met die hand gemaak. Curiosity Cape ...

Vanaf
R4 315
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Winchester Mansions is teen die gewilde Seepunt-promenade geleë met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net enkele minute van die V&A Waterfront af, en 'n gratis pendeldiens soontoe word aangebied. Die oors...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mouille Point, Wes-Kaap

La Splendida Hotel is ideaal geleë op die bedrywige Mouille Point-promenade. Dis Kaapstad se eie platinum-myl en dis net 'n paar minute weg van alles wat jy teen die Atlantiese kus van die stad kan sien en doen. Di...

Vanaf
R3 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

The Hyde bestaan uit 36 spoggerige wooneenhede in die kosmopolitaanse voorstad, Seepunt, in Kaapstad ─ 'n gewilde area vir produksiespanne, konferensie- en vakansiegangers en sakereisigers. The Hyde bied in 'n uni...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 465
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Die Premier Hotel Cape Town is 'n klipgooi vanaf Kaapstad se bekende Seepunt-promenade en bied sakpas en stylvolle akkommodasie aan die stad se Atlantiese kus. Die hotel het 130 kamers waarvan 11 suites, 18 deluxe...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mouille Point, Wes-Kaap

O'Two Hotel is 'n stylvolle hotel wat luukse, elegante verblyf op Mouille Point se gewilde Platinum-myl in Kaapstad bied. O'Two Hotel bied 6 kamersoorte wat wissel van gesinskamers tot dakwoonstel-suites. Elke kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Drie Ankerbaai hotelle blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Drie Ankerbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Drie Ankerbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]