Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (6)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Dundee

4.1 / 5  
volgens 36 resensies
Lees regte resensies van Dundee van 36 geverifieerde gaste.
Indien jy Dundee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Dundee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dundee gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dundee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dundee Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Khaya4u is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied w...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencoe, Dundee

Mountain View Guest House is omring deur netjiese grasperke wat grens aan die ruim graslande met 'n pragtige uitsig oor die Biggarsberge. Jy kan omtrent uit elke venster van die grasieuse plaashuis die asemrowende u...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Arusha Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Dundee in die hartjie van die Slagveldroete in die noorde van KwaZulu-Natal. Dié lodge is naby die Talana Museum en Dundee se gholfbaan geleë. Die ligging is ideaal vir ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Kwakunje Village bied verblyf in Dundee wat in 'n vallei van die Biggarsberg in KwaZulu-Natal geleë is. Verblyf word in 4 kamers gebied. Die kamers het elk 'n platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geri...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Chez Nous Bed & Breakfast is in Dundee geleë. Dié dorpie is in 'n vallei in die Biggarsberge in KwaZulu-Natal geleë en is sowat 325 km vanaf Durban en 30 minute van die buurdorpe, Ladysmith en Newcastle, af. On...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Tranquil Guest House is 'n elegante, moderne gastehuis in Dundee in die hartjie van KwaZulu-Natal. Hierdie imposante huis bied grasieuse akkommodasie, hartlike gasvryheid, en uitsonderlike versorging deur die gashee...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Bellevue Manor Gastehuis is in die skilderagtige vallei van die Biggarsberge in Dundee geleë. Die gastehuis bied slaapplek in 4 kamers en is veral geskik vir 'n paartjie op hul wittebrood. Die kamers het elkeen 'n...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee

Penny Fathing is 'n luukse gastehuis geleë in 'n parkagtige tuin op 'n rustige bees-en wildsplaas in die hart van die KwaZulu-Natalse Slagvelde. Dit word bewoon deur meer as 200 voël en 12 wildspesies naby aan Ror...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 25 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Dundee

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Elandsview Guesthouse is in Elandskraal, op die Battlefields-roete van die KwaZulu-Natal Middellande. Die gastehuis is op 'n plasie met 200 pekanbome naby Rorke's Drift en Isandlwana met 'n pragtige uitsig oor die B...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitives Drift Guesthouse is 'n lieflike gastehuis op 'n 500 akker wildreservaat wat as 'n nasionale erfenisterrein geregistreer is. Die reservaat is bekend vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dundee gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Dundee akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dundee akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za