Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Dundee

4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Dundee van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Dundee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Dundee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dundee wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dundee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dundee Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee

Fort Mistake Country Lodge is net vanaf die N11 en bied verskeie verblyfopsies 35 km vanaf Dundee en 50 km vanaf Ladysmith en Newcastle. Gaste kan kies tussen 6 en suite-kamers wat met dubbel- of enkelbeddens inge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dundee

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is. Die lodge bied gerieflike verblyf...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dundee

Geniet die rus en vrede van die platteland wanneer jy Nxala Ranch op 'n werkende plaas besoek. Nxala Ranch is geleë in die waai van die Biggarsberge, sowat 45 km vanaf Dundee in KwaZulu-Natal. Dié grasdak-lodge wo...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee

Kom ervaar skouspelagtige uitsigte in die majestueuse safari-wildernis in die luukse Ingudlane Lodge. Dit is in die hart van die Slagvelde in Noordelike KwaZulu-Natal geleë en bied gaste 'n luukse ervaring van Afri...

Vanaf
R1 282
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dundee

Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee. Dié lodge het slaapplek vir 70 gaste in 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koning...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dundee

Maak nie saak waar jy besluit om jou kop neer te lê nie, gaste by Battlefields Country Lodge word bederf met luisterryke uitsigte, golwende grasperke, stil damme en wild. Die akkommodasie is divers, wat beteken gas...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Dundee

Vanaf
R7 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Battlefields, KwaZulu-Natal

Nambiti Plains is 'n eksklusiewe, intieme lodge in die hartjie van die malaria-vrye Nambiti Wildreservaat. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die oop vlaktes. Dié ongerepte 8900 ha-reservaat het natuurlike wat...

Vanaf
R7 070
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ladysmith, Battlefields

Lions Valley Private Game Lodge bied gerieflike verblyf. Ons bied verblyf in eksklusiewe, vrystaande grasdak-suites om jou ware privaatheid te bied. Die 10 suites is op beeldskoon ontwerp en gebou met natuurlike bo...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, KwaZulu-Natal

Fugitive’s Drift Lodge is 'n lieflike lodge op 'n 200 akker-wildreservaat wat as 'n natuurlike erfenisgebied geregistreer is en bekend is vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die lodge is op die oo...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields, KwaZulu-Natal

Isandlwana Lodge bied 12 luukse kamers, almal en suite en smaakvol gemeubileer in 'n mengsel van tradisionele en moderne style. Die lodge is langs die iNyoni-rotsformasie gebou, waarop die Zoeloe-bevelhebber op 22 J...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dundee wildsplase blad - loer bietjie na ons wye reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Dundee akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dundee akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za