Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (6)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Dundee

4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Dundee van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Dundee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Dundee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dundee selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dundee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dundee Selfsorg-eenhede

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencoe, Dundee

Celle Street Apartment is in Glencoe en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die ho...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glencoe, Dundee

98 on Dammann bied twee selfsorg-eenhede in die dorp Glencoe in KwaZulu-Natal. Dit bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers of vir vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf. Elke eenheid het 2 smaakv...

Vanaf
R800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dundee

The Olive Thrush bied verblyf in die klein dorpie, Dundee wat omring word deur die Biggarsberg. Dié kothuis het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dundee

The Sandstone Cottage bied gaste 'n ontspannende toevlugsoord op 'n werkende plaas, net 30 km vanaf Dundee. Dundee skuil in die prentjiemooi vallei van Biggarsberge en bied verskeie interessante en ongewone plekke o...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Dundee

Vanaf
R2 790
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Biggarsberg, Battlefields

Thatcher's Rest Self-catering Cottage is in die pragtige, rustige voorheuwels van die Biggarsberge tussen Ladysmith, Dundee en Newcastle in die noorde van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie lieflike drieslaapkamerkothu...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

The Ridge Accommodation bied 7 rustieke selfsorg-eenhede op die N1, naby Newcastle. Elke eenheid bied 'n slaapkamer op die onderste verdieping en 'n dakkamer op die boonste verdieping, oopplan-sitarea en -kombuis t...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Snips Accommodation is op 'n plot in Newcastle geleë. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die die Kasino, die Newcastle-winkelsentrum en industriële gebied, Mittal en Karbochem. Snips Accommo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

WoodStay Lodge is op 'n klein perdeplaas op die randjie van Newcastle geleë. Hier kan gaste 'n rustige plaas-atmosfeer geniet, met perde, honde en baie voëls op die perseel. Ons verwelkom oornagreisigers, privaat ...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Dundee

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Doorn Street Sleepover is in Newcastle geleë, KwaZulu-Natal. Die instansie bied sakpas-oornagverblyf of korttermyn-selfsorgverblyf aan sakereisigers of toeriste wat die area besoek. Verblyf is beskikbaar in 3 ind...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladysmith, KwaZulu-Natal

Aller Park is op 'n beesplaas net buite Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op pad is na hul bestemming. Die verblyf beskik oor 4 volledig toegerust...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dundee selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Dundee akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dundee akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za