Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Durban SSB

4.3 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Durban SSB van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Durban SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban SSB B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban SSB B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 50 km vanaf Durban SSB

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Northstar-Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die strand. Hierdie stylvol gemeubileerde hotel is in 'n uitstekende ligging langs Umhlanga se strand geleë. ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Hatton Estate

Liabela Bed & Breakfast is in Hatton Landgoed in Pinetown geleë, en bied lieflike kamers vir sakereisigers en vakansiegangers met maklike toegang tot alle hoofweë en paaie soos die N3, M7, M19, en die M13. Gaste ...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Prestondale

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Crooked Tree Cottage bied lieflike, B&B- en selfsorgverblyf in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, een van die gewildste toeristebestemmings in die land. Crooked tree is net 'n klipgooi van Umhlanga Village en ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

By HoneyPot B&B in 'n stil woonbuurt in Umhlanga geleë. Hier sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Honey Pot is ongeveer 1 km van Umhlanga Village en die swemstrand af, net 'n paar minute se stap, en bied veili...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Umbrella Tree House is 'n pragtige 3-slaapkamer B&B, heeltemal apart van die hoofwoning met sy eie ingang. 'n Ruim houtdek onder die sambreelbome lei na 'n sitkamer en eetkamer wat vir die uitsluitlike gebruik van d...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 110
R999
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

8 Royal Palm is 'n vooraanstaande B&B in die hart van Umhlanga Ridge, Durban, naby die La Lucia en Gateway Besigheidsgebied, met pragtige see-uitsigte. Ons maak voorsiening vir enkellopendes, paartjies en families....

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Prestondale

Ocean View Umhlanga bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se eksentrieke, moderne huis met verskeie interessante gedenkwaardighede en 'n 180°-uitsig oor die see, naby 'n hele rits geriewe. Die huis is in 'n ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Rostalyn Guesthouse bied B&B-verblyf en is 10 minute se stap van Umhlanga se strand af. Verblyf by Rostalyn Guesthouse bestaan uit 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Herrwood Park

Fairview Bed and Breakfast is in Umhlanga, Durban, 'n area wat bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Umhlanga Lagoon Natuurreser...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Herrwood Park, Umhlanga

La Loggia B&B bied kamers met pragtige see-uitsigte vanaf die kamers, balkonne en private terrasse. Elke kamer het 'n en suite-stort of volledige badkamer. Daar is ruim sitkamer vir selfsorgverblyf, volledige selfso...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R1 194
per nag (plek vir 4)
B&B in Umhlanga, KwaZulu-Natal

Die Breakers Resort is op Umhlanga Rocks se kuslyn geleë en bied gehalte-vakansieverblyf. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n verskeidenheid vermaak deur die dag en in die aand aan. Dis net 60 m se stap vanaf die s...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Herrwood Park

La Loggia on Portland B&B is naby die hartjie van Umhlanga en ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die verblyf bestaan uit 5 en suite-kamers met lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim sitkamer het ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Judges Walk B&B is in Durban, KwaZulu-Natal geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos uShaka Marine World, Golden Mile Durban ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Dié gastehuis bied 2 ruim dubbelkamers met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Durban SSB B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Durban SSB akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban SSB akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]