Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Durban SSB

4.3 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Durban SSB van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban SSB gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban SSB Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Durban SSB

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R455
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 ...

Vanaf
R9 950
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede. Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Avoca, Durban Noord

Chicken Run Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se woonperseel, in Durban-Noord. Die eiendom is ideaal geleë om die omliggende besienswaardighede en geriewe te ontdek. Hierdie woonstel het 'n privaat ing...


Gastehuise binne 50 km vanaf Durban SSB

Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige ingerigte kamers met en suite-badkamer oorkant wat oor 2 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropies...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westville, Durban

The Meritus Guesthouse is in 'n stil residensiële area op die hoekerf met 'n pragtige uitsig oor Durban en die Indiese oseaan. Dié instansie het 'n omheinde swembad en vermaaklikheidsarea in die rustige tuin. Ver...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Westville

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Ashley, Durban Noord

Soveel meer as jou tipiese wegbreek, Sanchia Luxury Guesthouse neem die konsep van die "naweek weg" tot 'n nuwe vlak. Ons kombineer net die beste van styl en gemak met asemrowende uitsigte. Hierdie luukse tuiste weg...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Ashley, La Lucia

Akanan Guest House is in La Lucia, Durban, wat in KwaZulu-Natal geleë is. Dié omgewing is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankryplekke. Dit is die perfe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Lucia, Durban

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion. Verb...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Woodside

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Anil, Durban Noord

Dyna Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in Glen Anil, Durban-Noord. Dié gastehuis is 1 km vanaf 'n Superspar, 3,6 km vanaf La Lucia Mall en 6,8 km vanaf Umhlanga Beach. Verblyf is beskikbaar in 4 gastek...

Vanaf
R10 900
per nag (plek vir 14)
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

La Lucia 1 is 'n selfsorg-eenheid in Umhlanga, een van die mees gewilde vakansiebestemmings aan die Ooskus, noord van Durban. Daar is verskeie doendinge om onderdak of in die buitelug te geniet, wat Umhlanga die per...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers. Die akkommodasi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 kothuise in die voorstad Escomb in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute se ry van Pinetown en 25 minute van Durban af. Die groot Cottage Queensburgh G...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Pinetown

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Durban SSB gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Durban SSB akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban SSB akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]