Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Beverley Hills (4)
Dawncliffe (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (10)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Durban West

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Durban West van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban West selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban West Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Escombe, Durban West

Die instansie is in die rustige woonbuurt van Queensburgh na aan winkels en restaurante geleë. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë. Die deel van Suid-Afrika het byna vir die hele jaar matige klimaat. Die buite-...

15% af Naweke!
VanafR450
R383
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Palmiet Natuurreservaat in Pinetown, Durban en bied gehalteverblyf vir reisigers, vakansiegangers en diegene wat familie besoek. Die pragtige een- en twee...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern, Durban West

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Lily’s Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea West, Durban West

One Tree and Palms Self-catering Accommodation is op die eienaar se perseel in Westville geleë 'n tuin-voorstad, 10 km vanaf Durban in die binneland. Die instansie bied veilige parkeerplek en die kothuis het 'n pri...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dawncliffe, Durban West

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beverley Hills, Durban West

Ons is geleë in 'n stil doodloopstraat in die middel van Westville in 'n woonbuurt genaamd Beverly Hills. Ons is net 8 km van die skilderagtige Durbanstrand af. Edens Guesthouse bied 2 selfsorg-eenhede met lugvers...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh, Durban West

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Durban West

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R563
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chiltern Hill, Durban

Hopson Road Guest Accommodation is in Westville geleë. Dit bied gaste 'n keuse tussen 'n B&B-kamer of 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n stil wegbreek. Die p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

13 On Swallow is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pinetown. Dié eenheid is oorkant die hoofhuis en motorhuis en het 'n privaat ingang vir gaste se gerief. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]