Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore, Durban

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Durban

Knus tussen die pragtige ou plataanbome aan die voet van Cowie's Hill en op die grens van Westville lê Calissa-lodge. Dit is 'n weelderige gastehuis met Franse dekor-elemente. Jy sal dadelik hier tuis voel. Calis...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea West, Durban

Kings Guest House is 'n huis in privaatbesit in die sentrale deel van Westville met maklike toegang tot M13, M19, N2 en N3. Ons bied 'n volledige Engelse ontbyt en veilige parkeerplek met afstandbeheer-toegang tot d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede. Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Lucia, Durban

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion. Verb...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Queensburgh, Durban

21 on Dawson is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die stil voorstad Queensburgh. Ons is naby 2 winkelsentrums geleë. Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prospect Hall, Durban

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Durban

La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers. Verblyf word gebied in bek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Durban gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za