Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Durban

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en banke soos ABSA, Strandardbank en NBS-takk...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avoca, Durban

'n Hartlike en vriendelike verwelkoming wag op jou by ons gastehuis waar Annelie verheug sal wees om jou te groet. 'n Rustige nagrus en 'n heerlike ontbyt sal 'n goeie begin vir die dag wees. The Grange Guest House ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Glenhills, Durban

Wartski Guest House bied gerieflike verblyf in 'n huis met 3 slaapkamers in Glen Hills, Durban-Noord. Die gastehuis is sowat 10 minute vanaf Gateway Winkelsentrum en sowat 15 minute van Umhlanga se promenade af. D...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenwood Park, Durban

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik in die hartjie van die luukse Umhlanga Rocks geleë is. Die gastehuis is aan die rand van Umhlanga Village geleë en is naby talle goeie restaurante, kroeë en winke...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Ashley, Durban

Akanan Guest House is in La Lucia, Durban, wat in KwaZulu-Natal geleë is. Dié omgewing is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankryplekke. Dit is die perfe...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban

The Brother's Guest House is in die gesogte voorstad Durban-noord, een van die oudste buurte in Durban, en naby die stad se vernaamste besienswaardighede geleë. Die gastehuis is net 15 minute se ry vanaf die middes...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, Durban

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof en Queensmead. Die rustigheid van die lodge verseker 'n ononderbroke nagrus, en die gastehuis is id...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Ashley, Durban

Oceans23 Guesthouse and Conference Centre is in die modieuse buurt Glenashley geleë en dit kyk oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis is naby die strand en is die tuiste van Crazy Korean Cooking. Middagete en aand...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Durban gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za