Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede. Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar...

30% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 120
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windermere, Durban

McAllisters on 8th is in Morningside geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n goed ingerigte eenheid. Daar is Dubbelkamers en 'n Gesinskamer om van te kies. Elke kamer het lugversorging en 'n privaat ingang. Di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban

Acquila Guest House is in die Bluff-vallei, suid van Durban, geleë en dit bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na gerieflike blyplek én vakansiega...

30% af Naweke!
VanafR1 566
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beverley Hills, Durban

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chiltern Hill, Durban

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsi...

25% af Weeksdae!
VanafR790
R593
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Treasure Beach, Durban

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Avoca, Durban

Die 'Auberge Hollandaise' is ideaal in die kus-gedeelte van Durban-Noord geleë, en is 'n luukse 5-ster gastehuis wat op die veeleisende besigheidsmense en internasionale vakansiegangers gemik is. Oorvloedige gemak ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Durban

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Durban gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za