Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers. Die akkommodasi...

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Durban

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Beverley Hills, Durban

Ons is 'n uitstekende gaste-lodge in die hartjie van die boomryke voorstad Westville wat uitkyk oor Durban se kuslyn. Ons is die naaste, geregistreerde akkommodasie-instansie aan die Westville Hospitaal, Pavilion Wi...

Vanaf
R897
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Ocean View, Durban

Garvies Surf House is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal binne loopafstand is van Garvies Beach, een van Durban se beste versteekte bestemmings. Die lang, ongerepte strande is enige vakansieganger se droom....

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, Durban

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluff, Durban

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach, Durban

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Durban gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za