Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Durban van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle

Hotelle binne 50 km vanaf Durban

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Salt Rock, Umhlali

Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 luukse suites vir die oordeelkundige vakansieganger, sakereisiger of konferensieganger met weelderi...

Vanaf
R3 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Salt Rock, Umhlali

Canelands Beach Club & Spa is 'n luukse en eksklusiewe eiendom net 'n klipgooi vanaf Tiffany's Beach in Salt Rock. Gaste kan die uitsig oor die see, die geluid van die branders wat breek en die rustigheid geniet. Me...


Hotelle binne 100 km vanaf Durban

Vanaf
R2 180
per nag, vir 2 mense
Hotel in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n w...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, Natalse Middellande

Die Wartburger Hof Hotel is in die Natalse Middellande geleë, binne maklike bereik van Pietermaritzburg en Durban. Dit het 'n uitsig oor 'n dennewoud en golwende suikerrietplantasies. Wartburg is 'n ouderwetse vest...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg North, Pietermaritzburg

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pennington, KwaZulu-Natal

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Pennington. Dié toonaangewende hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sake-verblyf. Verblyf is beskikbaar is 48 gastekamers en 1 Presidensië...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Hotel in KwaZulu-Natal

Oaks Lifestyle Farm & Holiday Resort is op 'n pragtige plaas in die Byrne-vallei. Die plaas is naby Richmond, 'n dorpie met historiese en natuurlike besienswaardighede. Verblyf word gebied in standaard-, koning- of...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Hotel in Dargle, KwaZulu-Natal

Hebron Haven Hotel is 'n bekoorlike en pragtige ou huis in die prentjiemooi Dargle-vallei in die Natalse Middellande. Dié 'Grande Dame' is meer as 125 jaar oud en bied plattelandse bekoring en warm, huislike verbly...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Balgowan, KwaZulu-Natal

Granny Mouse Country House en Spa is in die skilderagtige KwaZulu Natal Midlands aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouwêrel...

Vanaf
R1 165
per nag (plek vir 2)
Hotel in Dargle, KwaZulu-Natal

Tanglewood Country House is in die hartjie van die pragtige Darglevallei in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die hotel is in 1885 gebou en die herkoms van die era is vasgevang in die gebou en pragtige tuine w...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Durban hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za