Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 591 resensies
Lees regte resensies van Durban van 591 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Wildsplase

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Broadway, Durban

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 382 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Durban

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

Anchors Boutique Lodge is 'n eksklusiewe en modieuse instansie in Athlone Park. Ontspan in ons rustige en netjiese tuine terwyl jy met 'n skemerkelkie by die swembad en lapa-area bedien word. Al die suites is baie...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Shongweni, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 6 minute se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 12 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende re...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Lodge in Umhlanga, KwaZulu-Natal

43 Sea Lodge is in 'n woonstelkompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol-gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die kompleks bied direkte toeg...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Botha's Hill, Assegay

Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark. Elke...

Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf. Ons 18 kamers is smaakvol versie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umdloti, Noordkus

Greenfire Dolphin Coast Lodge is in die stil kusdorpie Umdloti, net 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die verblyf is letterlik op die strand en het 'n uitsig oor die branders van die Indiese O...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Tala Collection Private Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleil...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Gwahumbe Game & Spa bied die allerbeste, intieme en ontspanne bos-ervaring. Dit is in 'n malariavrye omgewing geleë en is maklik bereikbaar van Durban en Pietermaritzburg af. 'n Verskeidenheid verblyf-opsies is be...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Sugar Fields is op 'n werkende suikerriet- en beesplaas met 'n kwekery en uitsigte oor die uitgestrekte plantasies en die heuwels van die Gwahumbe-vallei in die verte. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Durban wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]