Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 457 resensies
Lees regte resensies van Durban van 457 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende middedorp en die asemrowende Blouvlagstrand. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n privaat, af...

Vanaf
R2 095
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Andre's Place is in 'n rustige residensiële buurt in Umhlanga geleë. Dit is sowat 1,6 km vanaf beide Umhlanga Village en Umhlanga Lighthouse Beach. Verblyf word in 3 kamers gebied waarvan 2 goed toegeruste kombui...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban

Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luuksheid. Die oopplan-ontwerp sluit 'n modern-toegeruste ko...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

314 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelvolume-woonstel met 'n hoë plafon en 2 slaapkamers in 'n woonstelblok in Durban se hawe. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met hul eie balkonne. Die sl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Anil, Durban

62 on Cypress is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel geleë in Glen Anil, 'n pragtige buurt naby Umhlanga, La Lucia en Noord-Durban. Die perseel bied maklik toegang tot die hoofweg en sentrale bes...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts, Durban

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Durban

18 on Abelia bied selfsorg-eenhede aan in Kloof-sentraal. Die eiendom is naby die Kloof Buiteklub, Kloof Village Mall en ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by 18 on Abelia beskik oor 2 woonstelle op...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za