Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 455 resensies
Lees regte resensies van Durban van 455 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

20% af Aanbod!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in North Beach, Durban

North Beach Durban Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan Durban se Noordkus-area. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. Die...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chiltern Hill, Durban

Hopson Road Guest Accommodation is in Westville geleë. Dit bied gaste 'n keuse tussen 'n B&B-kamer of 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n stil wegbreek. Die p...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Dis ook net 3,5 km van die hawe en net 3,4 km van die Durba...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bluff, Durban

Besoek Ocean Blue Guesthouse en verlustig jouself in ons asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan terwyl jy ontspan in ons lieflike vakansiekothuise in The Bluff. Die chalet bied 2 aparte slaapkamers, een met 'n d...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloof, Durban

The White House on Msinsi is 'n selfsorghuis in 'n boomryke buurt in die Kloof-area. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af. Die ruim huis het 4 sl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Musgrave, Durban

Patz Abode is 'n huislike en gerieflike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n privaat woning met 'n aparte ingang. Die eiendom is sentraal geleë naby die Moses Mabhida-stadion en uShaka Marine World, so...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Durban

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts, Durban

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf is in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoër dak en plafon. Die dak is deursigtig sodat jy onder die sterre kan slaap....

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dawncliffe, Durban

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za