Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Weeksdae!
VanafR1 685
R1 348
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

720 Die Pearls Sky is 'n selfsorgwoonstel in 'n energieke kompleks teen die strand in Umhlanga. Die kompleks beskik oor 'n swembad, gimnasium, 'n kroeg, winkels, en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 2 vol...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Durban

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kloof, Durban

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westridge, Durban

ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville. ...

Vanaf
R2 570
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hillcrest, Durban

Eagles Nest is 'n selfsorg-grasdakhuis in die lowerryke Everton-buurt, net sowat 8 km van Hillcrest af. Hierdie troeteldiervriendelike dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Park Hill, Durban

Amble Over House is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis 7 km vanaf Kings Park-stadion en Moses Mabhida-stadion en 19 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Gaste het toegang tot die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban Noord, Durban

Palm and Banana Palm Cottage is 2 selfsorg-kothuise op die eienaar se eiendom in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat va...

Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Heart of Umhlanga is in ’n sekuritetiskompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë. Die kompleks is 200 m van die strand af en 100 m vanaf verskeie restaurante. Dié moderne meenthuis het lugversorging, 3 s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in South Beach, Durban

Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za