Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 477 resensies
Lees regte resensies van Durban van 477 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bluff, Durban

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kloof, Durban

Villa Luxury Kloof is 'n selfsorghuis in die Kloof-area. Dié eiendom is ideaal geleë naby die area se besienswaardighede. Dié dubbelverdieping-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Durban

My Destiny is 'n selfsorgvakansiehuis in Bluff. Dit is naby die strand en die gholfbaan. Dit is goed geleë om die rustigheid, uitsig en briesie te geniet. Bluff 'n pragtige en lewendige buurt in Durban se buitewyke...

15% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 465
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Heart of Umhlanga is in ’n sekuritetiskompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë. Die kompleks is 200 m van die strand af en 100 m vanaf verskeie restaurante. Dié moderne meenthuis het lugversorging, 3 s...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore, Durban

Majonica is 'n luukse selfsorgwoonstel langs die eienaar se eiendom in Glenmore, Durban. Dié woonstel is ideaal geleë naby die Universiteit van KwaZulu-Natal en is 10 km vanaf Durban Internasionale Konferensiesent...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, Durban

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Unit 1101 Oyster Rock is 'n luukse dakdupleks met 'n see-uitsig in die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga en 300 m of 2 minute se stap van die strand af. Die woonstel bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

56 The Shades is net 'n paar minute se stap van Umhlanga se hoofstrand af. Dié lieflik gemeubileerde woonstel is volledig toegerus om net die beste vakansie-ervaring te bied. Dit is ook na aan van die beste winkels...

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

The Sails On Timeball Self-Catering Apartment is in Point Waterfront in Durban en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, gesin of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]