Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

Die Sails Penthouse C70 is in die Point Waterfront, 'n hawedorpie by die ingang van Durban se hawe geleë. Dié selfsorgwoonstel is naby uShaka Marine World en Durban-suid Strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...

15% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

21 on Ronan is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie La Lucia in Umhlanga in Kwa-Zulu Natal. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea....

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

25 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, winkels en restaurante af. Die lekker weer reg deur die jaar maak hierdie kusdorp een van die beste vakansiebestemmings in Suid-Afrika...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Durban

Cottage on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is stee...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Virginia, Durban

Bayete is in Glenashley, Durban-Noord, geleë en bied gerieflike verblyf in 2 dubbel-selfsorgeenhede. "Bayete" is 'n Zoeloe-groetwoord wat uit Shaka se dae dateer. Kom geniet gerus die stil omgewing en die hartlike ...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ocean View, Durban

My Destiny is 'n selfsorgvakansiehuis in Bluff. Dit is naby die strand en die gholfbaan. Dit is goed geleë om die rustigheid, uitsig en briesie te geniet. Bluff 'n pragtige en lewendige buurt in Durban se buitewyke...

Vanaf
R4 589
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

301 Oyster Pearls is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Pearl-kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by elkeen en aangewese piekniek...

Vanaf
R3 648
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

502 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en toegewese piekniekareas in d...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Durban

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za