Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 456 resensies
Lees regte resensies van Durban van 456 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing. Dié ateljee is volledig gemeubileer en het...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Park Hill, Durban

Mary's Place Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié gemeubileerde en geteëlde woonstel met 3 kamers is op die onderste verdieping van 'n...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

14 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n kompleks teen die strand met 'n gedeeltelike see-uitsig in Umhlanga Rocks geleë is. Umhlanga is een van die mees gesogte vakansiedorpe in Suid-...

Vanaf
R190
per nag, vir 1
Selfsorg in Ocean View, Durban

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is ideaal vir sport- en toergroepe, vakansiegangers en sakereisigers. Gaste kan kies tussen selfsorgwoonstelle wat vo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bulwer, Durban

Acacia Garden Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Bulwer. Dit is ideaal vir sakereisigers, navorsers en vakansiegangers. Dié selfsorgkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n du...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside, Durban

Chappies Cottage is ’n rustige selfsorg-tuinkothuis op ’n privaat perseel in Morningside, Durban. Die selfsorgkothuis is volledig ingerig, semi-privaat en gerieflik. Die perseel is naby die besige Florida-weg, i...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kloof, Durban

Apartment on Bellevue is 'n selfsorg-eenheid in Koof, 'n spoggerige woonbuurt naby Durban. Dié woonstel is lekker naby verskeie restaurante, winkels, en die M13, so dis ideaal vir vakasiegangers én sakereisigers. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Durban selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za