Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (81)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Durbanville

4.5 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Durbanville van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Durbanville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Durbanville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbanville B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbanville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbanville B&Bs

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Durbanville

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied. Dié eenheid is 120 m² en word gewoonlik as 'n geheel bespreek vir 4 tot 6 gaste. Dis ideaa...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

Camu Camu B&B is 'n 4 ster-instansie in die pragtige en stil, gegoede area, Aurora, in Durbanville geleë en is reg langs die geskiedkundige wynplaas, Altydgedacht, en die Clara Anna Fontein-wildplaas. Dit is naby D...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

Villa10 on Hugo is 'n klein, knus gastehuis in 'n stil, eksklusiewe deel van Durbanville. Dis die perfekte oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers omdat dit halfpad tussen die stad en die Kaapse Wynlande gel...

Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

Kom geniet 'n ontspanne, kosmopolitaanse atmosfeer en gasvryheid by Villa Pascal, die huis van die beroemde Franse chanteuse (sanger) Daniele Pascal en Eugee Lebreton. Hulle verwelkom hul gaste persoonlik! Een aand ...

15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville

Kom ontspan, rus en geniet die aftydjie by Best at Home, 'n intieme gastehuis in die hartjie van Durbanville se wynlande, naby Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 30 km vanaf Kaapstad se stadskern. Verblyf wor...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 77 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Durbanville

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Morgenzicht bied 'n vriendelike en huislike atmosfeer. Dit is in die stil en rustige Morgenster Heights-woonbuurt, Brackenfell geleë. Dié B&B bied maklike toegang tot die hoofweë, Kaapstad se middestad, strande, ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Welgemoed, Wes-Kaap

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Bo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Durbanville B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Durbanville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durbanville akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za