Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durbanville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durbanville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.

Durbanville

Four Palms Accommodation

"It's a place to be."

Durbanville

Wynvaatjie

"Durbanville is quiet and secure. "

Durbanville

Hopewell Guest Units Durbanville

"Ons het malverlief geraak op Durbanville, ooptes, amper plaas-atmosfeer, tog heerlik naby Kaapstad en wynplase. Sal enige tyd weer in Durbanville verblyf bespreek."

Durbanville

Village Lane Self-Catering Unit

"Coming from Gauteng, we were amazed at how clean the streets were. Lovely place near the wine routes."

Durbanville

Kolping Guesthouse & Conference Facility

"Ons het 'n paar jaar gelede gewoon in Durbanville en dit is altyd ons plek van keuse wanneer ons Kaapstad toe kom."

Durbanville

Hopewell Guest Units Durbanville

"Lieflike plek om in te bly."

Durbanville

Villa Agostinelli

"'n Klein dorpie wat nou skielik uit sy nate bars weens ontwikkeling met groot besighede wat daar open. Nuwe residensiële gebiede word net buite die dorpskern opgerig met skole wat op groot toekomstige groei en vooruitgang dui. Dan is daar ook nog die wynroete asook maklike toegang tot paaie wat lei na Kaapstad en omgewing."

Vierlanden, Durbanville

De Kleine Herberg

"Stil en rustige area."

Durbanville

10 Van der Westhuizen Avenue

"Alle geriewe is naby."

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Baie mooi omgewing en goeie eetplekke."

Durbanville

Wine Country Cottage

"Behalwe dat mens al jou varkies bymekaar moet hou met die verskillende afritte, is dit 'n veilige voorstedelike woongebied met verskeie roetes wat jou vinnig terug op die snelweg lei."

Durbanville

Mountain View

"Durbanville is 'n lekker en stil area."

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Mooi Kaapse area."

Durbanville

Wine Country Cottage

"Durbanville is baie spesiaal."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Veilige omgewing."

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Baie uitgebrei en goed om te doen."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Sentraal. Binne bereik van al die besienswaardighede."

Durbanville

Rooms with a View

"Durbanville is 'n aangename omgewing met genoeg eetplekke as jy nie lus is vir selfsorg nie. Ook naby enige ander plek in die Kaap-omgewing."

Durbanville

Pool Side Apartment

"Lekker plek - rustig en veilig."

Durbanville

Wynvaatjie

"Naby genoeg aan die stad, maar stil genoeg om jou nie aan die stad te laat dink nie!"

Durbanville

Margie's Place

"Durbanville is baie sentraal om by al die omliggende aktiwiteite uit te kom. Tygervallei, Willowbridge, Restaurante soos "Die Boer", Cattle Baron en vele meer. Om nie eers van die wynplase soos die "Spice Route" en die Trams wat hardloop in Franschhoek na 5 verskillende roetes ensovoorts. Nee regtig, 'n goeie bestemming."

Durbanville

Kenridge Studio

"Baie skoon en netjiese voorstad van Kaapstad. "

Durbanville

Rooms with a View

"Die plek om te wees! My hart is daar."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"no decent restaurant open on a Sunday night"

Durbanville

Stellenberg Lodge

"Lekker rustige dorpie wat sentraal geleë is. "

Durbanville

Camu Camu

"Durbanville is baie sentraal geleë en 'n mens kan sommer maklik binne 'n uur by plekke soos Houtbaai en Simonstad wees. Daar is lekker wynplase in die omgewing met heerlike eetplekke."

Durbanville

Rooms with a View

"Die plek om te wees."

Durbanville

Pool Side Apartment

"Al my vriende bly daar. So ek was sentraal. Ligging is goed."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Durbanville is sentraal geleë en veilig. Dit is 'n baie mooi area in die Kaap. "

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150