Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durbanville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durbanville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.

Durbanville

Durbanvillestay

"Gerieflik sentraal. Veilige omgewing."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Baie sentraal ten opsigte van verskeie Kaapse besienswaardighede en besigheidsdoeleindes."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Durbanville is baie sentraal en naby alles geleë."

Durbanville

46 Durbanville Square

"Die kompleks se eienaars moet 'n groot braai bou wat almal kan gebruik. Ons Namibiërs hou van vleis en braai."

Durbanville

Dagbreek Self-Catering Apartments

"Peaceful, breathtaking and clean."

Durbanville

Taylor's Place

"Perfect location with all of the necessary amenities. "

Durbanville

Kolping Guesthouse & Conference Facility

"Durbanville is 'n goeie area om in te bly en voel ook veiliger as ander. Die area self is ook baie mooi en dis lekker sentraal geleë. "

Durbanville

Woonhuis Fivaz

"Sentraal, naby die N1 en winkelsentrums. "

Durbanville

DCS Self Catering Accommodation Stellenberg Durbanville

"Baie goeie en veilige area vir ons wat nie die Kaap ken nie."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Baie rustig en netjies."

Durbanville

10 De Dam

"Lekker restaurante."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, eerder 'n blyplek vanwaar 'n mens gemaklik by die toeristeplekke kan uitkom."

Durbanville

Village Lane Self-Catering Unit

"Durbanville is baie netjies en dis 'n pragtige area. Miskien 'n bietjie te besig vir my, maar andersins definitief 'n besoek werd. Het lanklaas so groot verskeidenheid winkels in een plek gesien. "

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Naby Kaapstad, wynlande en ander besienswaardighede. Maklike toegangsroetes. Goeie restaurante en inkopiesentrums."

Durbanville

Haarlem 1 Self-catering Accommodation

"Ideaal vir wyn toerisme, midde in al die groot inkopiesentrums en mediese fasiliteite, hospitaal en top spesialiteite."

Durbanville

Three Oaks B&B

"Heerlik sentraal met allerlei interessante plekkies."

Durbanville

Dilisca Guesthouse

"Sentraal geleë en buite stad se geraas."

Vierlanden, Durbanville

10 De Dam

"Baie rustige omgewing."

Durbanville

Kolping Guesthouse & Conference Facility

"Dis groot en naby aan alle geriewe en die see."

Durbanville

Three Oaks B&B

"Pragtig netjies en baie smaakvolle binnehuise versiering. Baie vriendelike en gasvrye gasvrou."

Vierlanden, Durbanville

Vierlanden Garden Cottage

"Moet nie verder vir ander selfsorg verblyf in die Durbanville area soek as daar plek by Vierlanden beskikbaar is nie."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Die straatname kan gerus beter en meer opsigtelik aangebring word."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Die area is rustig en veilig."

Durbanville

Durbanvillestay

"Lekker naby winkels, highway en die pad na die lughawe."

Durbanville

Dagbreek Self-Catering Apartments

"Daar waar ons was (Dagbreek), was uitstekend. Dis mos Kaapstad in die platteland."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Omgewing is baie rustig en veilig."

Durbanville

Durbanvillestay

"Ek ken Durbanville nie so goed nie, maar is gaande oor wat Tygervallei en Willowbridge sentrum my bied. "

Durbanville

34 Parker

"Dit is 'n lekker omgewing en is rustig en skoon."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem