Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durbanville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durbanville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 228 resensies.

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Lekker rustig met al die Kaapse besienswaardighede 'n hanetree van Durbanville af."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Pragtige wynplase in die omgewing."

Durbanville

Camu Camu

"Dis 'n lieflike klein dorpie."

Durbanville

DCS Self Catering Accommodation Kenridge No.1 Durbanville

"Traffic is terrible in Cape Town so Durbanville is a great location - half way between Cape Town and Stellenbosch/Paarl, so easy to get to either."

Durbanville

Villa Agostinelli

"Mooi omgewing!"

Durbanville

Kolping Guesthouse & Conference Facility

"Alles wat jy benodig is in die omgewing. "

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Het is rustig en vriendelijk."

Durbanville

Durbanvillestay

"A great area to stay in and explore."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Durbanville is 'n oulike plek."

Durbanville

8 on Navarre

"Baie goed geleë naby hoofweë en wnkelsentrums. Rustige area."

Durbanville

De Kleine Herberg

"Die hele Durbanville area is pragtig!"

Durbanville

Three Oaks B&B

"Durbanville is a beautiful area and is ideal if you won't be doing a lot of travelling. It wasn't an ideal location for me as a youngster as I wanted to travel to the city and areas such as Long Street and Rondebosch and found Durbanville to be a bit far removed. "

Durbanville

Merton Manor Guest House

"Baie rustige boomryke omgewing. Pragtig."

Durbanville

Clouds Guest House

"Gerieflik en naby Kaapstad."

Durbanville

Aurora Guest Units

"Karaktervol met geskiedenis."

Durbanville

Four Palms Accommodation

"Beautiful omgewing. Sal weer daar gaan bly!"

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Karaktervol en met ryk kultuur."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Uitstekend. 5 sterre vir Durbanville, vir die eetplekke, winkels en omgewing."

Durbanville

Durbanvillestay

"Oulike uitbreiding."

Durbanville

34 Parker

"Die wynlande is naby wat kan maak vir maklike uitstappies en Bloubergstrand met sy ontspanningsfasiliteite en restaurante is ook naby."

Durbanville

Three Oaks B&B

"Dit hang af hoekom jy in Kaapstad is. As wynplase toer deel van die plan is, is Durbanville baie goed geleë. Ook lekker naby aan die hoofweg vir Kaapstad self. "

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Bekostigbare verblyf binne trefafstand van alles wat jy in die Kaap wil beleef."

Durbanville

Three Oaks B&B

"Mooi en veilige dorp."

Durbanville

Schoongezicht Guest House

"Durbanville is geleë naby 'n hele paar wynlandgoedere. Die Tygervallei Mall is ook naby en daar is baie lekker eetplekkies in Durbanville self."

Durbanville

Steppingstones Garden Cottage

"Baie sentraal geleë vir 'n Kaapse besoek."

Durbanville

Villa10 on Hugo

"Very clean and serene. Very up market and beautiful. Felt safe and at ease, especially at night."

Durbanville

Aurora Guest Units

"Durbanville is baie sentraal geleë en 'n mooi skoon dorp."

Durbanville

10 Windell Self Catering Accommodation

"Durbanville is 'n baie skoon en rustige area."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem