Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Duynefontein

4.5 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Duynefontein

Beachwood Inn bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorpie Duynefontein, Melkbosstrand, en is die ideale oornag-bestemming om die area en al sy besienswaardighede te verken. Die gastehuis beskik oor verskillende k...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Die Mini Suite is 'n bekoorlike suite wat vas aan die eienaar se huis is, maar sy eie ingang het. Die instansie is net 3 km buite Melkbosstrand se middedorp en 200 m vanaf die pragtige strand en MyCiTi-busroete. Di...

30% af Aanbod!
VanafR1 425
R998
per nag (plek vir 2)
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Beach Villa is in Melkbosstrand en is op die strand met asemrowende uitsigte oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland geleë. Die strandvilla bied die oordeelkundige reisiger al die luukshede, warm gasvryheid e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus. Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte o...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosch Guest House is in die kusdorpie Melkbosstrand aan die noord-oostelike rand van die Kaapse Metropool geleë. Die dorpie staan bekend vir sy rustigheid, wye wit strande, watersport en Weskus-gasvryheid. Dit ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Bed and Breakfast is in Melkbosstrand op die Atlantiese Kus, 28,7 km noord van Kaapstad, geleë. Die B&B is net 450 m vanaf Melkbosstrand se strand en bied gerieflike verblyf in 5 gastekamers. Die ka...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Bontkop B&B is 'n moderne Kaap-styl gastehuis in Melkbosstrand met lieflike uitsigte oor Kaapstad, Robbeneiland en die sonsondergange oor die Atlantiese Oseaan. Die gastehuis is teenaan die strand geleë en ideaal v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Quest B&B is in Melkbosstrand geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die strand en ander besienswaardighede aan die Weskus. Verblyf word aangebied in 4 slaapkamers wa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Sundowne Recreational Farm is op 'n 34 hektaar-plaas geleë waar jy rustig kan wegbreek van die stad se rumoer. Ons troeteldiervriendelike kamers het omheinde erwe sodat jou troeteldiere lekker buite kan baljaar as ...


B&Bs binne 50 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R917
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Mt Bijoux bied verblyf in die bekende voorstad, Bloubergstrand, met pragtige uitsigte op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Die eenheid is net 100 m van die strand af. Dié huis beskik oor 7 en suite-kamers wat el...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]