Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Eastleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Eastleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastleigh B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastleigh B&Bs

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Elma Park, Eastleigh

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

El Gecko B&B het 'n rustieke Meksikaanse style en is kleurvol versier met donker oranje, koningsblou en lemmetjiegroen. Ons tropiese agtertuin bied skadu onder groot palmbome en die voortuin het broodbome en vetpl...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

In die hart van Edenvale, binne 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe, is 'n betowerende en stil oase - 5th Avenue Guest House. Hierdie verwelkomende, professionele, vriendelike omgewing is gerieflik geleë vir...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-onderneming wat oordeelkundige reisigers die heel beste en luukse akkommodasie bied, terwyl persoonlike kliëntediens en hotelgeriewe ingesluit is. 3Liebeloft Guest House ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

Bergliot Guest House is 'n 3-ster-gastehuis vir toeriste en sakereisigers. Ons streef om 'n stil, rustige en vreedsame omgewing vir al ons gaste te skep. Ons het 7 goed toegeruste en suite-kamers. Bergliot Guest Ho...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

Comfort on Cabot B&B is in die pragtige dorpie Edenvale geleë en bied rus na 'n lang dag. Omring deur pragtige tuine wat goed onderhou word en die kalmerende sierfonteintjies, is dit die perfekte plek om jou skoene...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

Louhallas is in Edenvale geleë, naby winkelsentrums, banke en 'n hele rits ander geriewe. Louhallas het 2 kothuise en 5 kamers om toeriste en sakereisigers te akkommodeer. Elke eenheid het slaapplek vir 4 of 2 gast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Eastleigh

Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale, sowat 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë. Verblyf word gebied in 8 gastekamers wat elk beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koninggroottebed of koningingrootte-bed....

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Eastleigh

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Gauteng

Voel die dinamiese puls van Johannesburg en ervaar ons gasvryheid in 'n rustige en vredevolle omgewing. Wise and Peace Lodge bied en suite kamers toegerus met moderne geriewe. Hierdie uitstekende bed en ontbyt is g...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Germiston

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eastleigh B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Eastleigh akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eastleigh akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]