Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (8)
Lodges (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Eastleigh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Eastleigh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastleigh selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastleigh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastleigh Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Eastleigh

Cedar Wood Guest Lodge is in 'n dorp aan die Oosrand van Gauteng geleë, 12 km van die lughawe af, 20 km van Sandton af en 60 km van Pretoria af. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Eastleigh

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eden Glen, Eastleigh

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 18 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Eastleigh

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Libem Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Edenvale. Die woonstel is 9,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied toegang tot die groot hoofweë. Dié woonstel is ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dunvegan, Dowerglen

4 Michael Place bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers in Dunvegan, Edenvale. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meadowbrook, Germiston

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword. Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modderfontein, Johannesburg

ALT Guesthouse bied selfsorgverblyf in Illiondale, Edenvale naby die Greenstone Mall, Green Valley-sentrum, Eden Terrace-sentrum en Karraglen Mall. Edenvale is sentraal in Johannesburg geleë en bied maklike toegang...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Gauteng

Airport Inn Executive Suites bied selfsorgwoonstelle in Kempton Park. Dit is net 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Elke moderne woonstel is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n koningin...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Gauteng

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrum...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eastleigh selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Eastleigh akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eastleigh akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]