Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Elarduspark

4.4 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Elarduspark van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Elarduspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Elarduspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elarduspark hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elarduspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elarduspark Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Elarduspark

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Elarduspark

20% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Erasmus Park, Pretoria

The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n werkende plaas in Erasmus Park in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing met beeste, skape en pragtige ontwerperstuine. Dit is 10 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Moreletapark

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-suites, 'n elegante restaurant, 'n venue vir konferensies of troues, en VIP...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moreletapark, Pretoria-Oos

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf ...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Pretoria

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

Voorkeurvennoot
25% af Laaste Kans!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Newlands

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Hotel in Ashlea Gardens, Alphen Park

Regency Hotel Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Alphen Park

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...

25% af Naweke!
VanafR990
R743
per nag, vir 2 mense
Hotel in Menlopark, Pretoria-Oos

Town Lodge Menlo Park is in die luukse buurt, Menlo Park, in Pretoria geleë. Die hotel het 106 kamers waaronder 'n aantal kamers met lugversorging, dubbel- of 2-enkelbeddens en elk met 'n en suite-badkamer wat 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elarduspark hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Elarduspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Elarduspark akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]