Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Elarduspark

4.4 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Elarduspark van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Elarduspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Elarduspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elarduspark selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elarduspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elarduspark Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Elarduspark

Voorkeurvennoot
Vanaf
R745
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

Caslin is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflik verblyf naby 'n hele rits geriewe. Die woonstel is naby die N1-hoofweg en net 38 km van O.R. Tambo Internasio...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Rietvleidam en 'n slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die are...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het...

Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

Anton Boswel's Guest Room bied oornagverblyf in die gasheer se huis in Wingate Park, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 kamer wat geskik is vir 2 gaste. Dit kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Cosy Cottage is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, 'n versteekte juweel en 'n pragtige, gasvrye en gesellige toevlugsoord wat in alle gaste se behoeftes sal voorsien. Dit is op 'n heuwel geleë en het 'n baie veilige, ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

Die InnOnNeptune bied verblyf op 'n groot eiendom in Erasmusrand, Pretoria. Die rustieke, luukse dekor en privaatheid sal gaste laat tuis voel. InnOnNeptune bied verblyf in 'n losstaande grasdak-ateljeewoonstel met...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou gebou...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

620 @ Kwartsiet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid vir 7 gaste in Moreleta Park in 'n 9 km-radius van hospitale in die area. Hierdie oopplan-eenhede het elkeen 'n privaat ingang. Kamer 1 het slaapplek v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria-Oos

Irene Se Tuinwoonstel is apart op die eienaars se perseel geleë, 2,2 km van die Kloof Hospitaal af, wat dit ideaal maak vir diegene wat geliefdes besoek. Die huis is in 'n stil woonbuurt in die ooste van Pretoria, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Elarduspark selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Elarduspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Elarduspark akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]