Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Elarduspark

4.4 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Elarduspark van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Elarduspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Elarduspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elarduspark selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elarduspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elarduspark Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Elarduspark

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Pretoria Executive Cottages - Die kothuise is in 'n weelderige tuin met 'n skitterende swembad geleë en is ideaal vir langtermyn- of oornagverblyf. Al die kothuise is in 'n sekuriteitskompleks met 'n privaat tuin, ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Six-four-two on Vincent is in Moreletapark, Pretoria, en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dit is naby groot hoofweë, insluitend die N1 en R21, Kloof- en Pretoria-Oos Hospitale, M...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Evergreen Garden Cottage is in Moreletapark geleë, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Die kothuis bied selfsorgverblyf in 'n lieflike groen tuin. Dit is naby Pretoria-Oos Hospitaal, Moreleta-gemeente en winkelsentr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR400
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Picasso Guest House is in Moreleta Park, Gauteng, 'n area bekend vir sy restaurante, winkelsentrum en ikoniese besienswaardighede soos Moreleta Kloof Natuurreservaat en Woodlands Boulevard. Hierdie instansie is ook ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monument Park, Pretoria

The Den is 'n moderne eenheid in Monumentpark. Dit is ideaal vir families of paartjies. Die eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor twee slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eers...

Vanaf
R3 080
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Monument Park, Pretoria

Lion Mansion bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle huis met 'n moderne gevoel in Monument Park in Pretoria. Die huis is ideaal vir gesinne, groepe en paartjies. Die huis beskik oor 5 en suite-slaapkamers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument Park, Pretoria

Langa's Cozy Guesthouse is ’n volledig gemeubileerde alleenstaande selfsorghuis op ’n stil, veilige perseel in Monumentpark, Pretoria. Die huis is naby universiteite, regeringsgeboue, ontspanningsplekke en winke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Pretoria

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en Net...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

Waterhouse in Waterkloof Ridge bied veilige, gerieflike selfsorgverblyf met moderne luukshede en kunstige flair in een van Pretoria se mooiste buurte. Verblyf is beskikbaar in een- tot vierslaapkamer-eenhede met s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Elarduspark selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Elarduspark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Elarduspark akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]