Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eldoraigne

InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Ons is gerieflik geleë in Centurion en na aan die industriële- en sakedistrik. Van ons af het gaste maklike toegang tot die hoofweë, 3 lughawens, Superspo...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Eldoraigne

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n hotel in Centurion wat met Noord-Afrika- en Marokkaanse temas spog. Centurion bied die perfekte balans tussen 'n plattelandse en kosmopolitiese leefstyl met museums, na...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Pretoria

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Pretoria

Die Leriba Hotel is op 12 hektaar inheemse woud aan die oewer van die Hennopsrivier in Centurion geleë. Dis strategies geleë en kan maklik bereik word van Pretoria en Johannesburg af. Die verblyf word aangebied i...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Pretoria

Gaste kan fokus daarop om die lewe se klein plesiertjies te geniet by die uitmuntende Centurion Lake Hotel. Die hotel is al jare lank 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers weens sy uitstekende ligging, rustige ...

Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Lyttelton Manor

Die Forever Hotel @ Centurion is in Johannesburg geleë. Dié klassieke, elegante, Frans-Italiaans, 4-ster-hotel beskik oor 48 luukse slaapkamers, gerangskik rondom die welige binnehoftuin, ideaal vir 'n sorgvrye ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R778
per nag, vir 2 mense
Hotel in Zwartkop, Pretoria

Road Lodge Centurion is gerieflik in die Centurion Gate Centre in Pretoria geleë en bied bekostigbare verblyf naby belangrike sake- en ontspanningsplekke. Dit is naby die Centurion Mall en SuperSport Park Sport- en...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in The Reeds, Gauteng

Kings & Queens Boutique Hotel is in The Reeds, Centurion geleë en kombineer gerief en luuksheid om 'n fantastiese verblyf-ervaring te bied. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en geriewe. Die...

Vanaf
R1 599
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Velmoré Estate bied 'n keuse van twee hotelle, die Velmoré Hotel, 'n asemrowende hotel gemik op die gegoede, luukse mark en die Velmoré Grande. Hierdie luukse hotelle bied 'n rustige, landelike atmosfeer aan die ...

20% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Erasmus Park, Pretoria

The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n werkende plaas in Erasmus Park in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing met beeste, skape en pragtige ontwerperstuine. Dit is 10 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km ...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenkloof, Nieuw Muckleneuk

Kamsa Boutique Hotel is op 'n heuwel met 'n uitsig oor Groenkloof in Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis 10 minute se ry vanaf Pretoria se middestad en bied maklik...


Hotelle binne 50 km vanaf Eldoraigne

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad. Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enk...

20% af Aanbod!
VanafR1 190
R952
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Villa San Giovanni is ideaal geleë in die hoofgebou van Pretoria se Wonderboom Lughawe en bied verblyf aan plaaslike en buitelandse reisigers. Ons kombineer sakegeriewe met vriendelike doeltreffendheid, en het 'n g...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Morning Star Express Hotel is 'n uitstekende keuse vir mense wat op soek is na bekostigbare en gerieflike verblyf in Pretoria se sakekern. Hierdie hotel bied verskillende kamers, daar is standaard-dubbelkamers, st...

Vanaf
R1 575
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Pretoria

Fortis Hotel Capital bied verblyf met of sonder ontbyt in Pretoria se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of enigiemand wat opsoek is na 'n luukse oornagplek, want dit is naby die stad se sake- en ontsp...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Eldoraigne hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Eldoraigne akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Eldoraigne akkommodasie soek. Sodra jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za