Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Elgin

4.6 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Elgin van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Elgin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Elgin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elgin gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elgin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elgin Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Grabouw, Elgin

Okesmead Garden Room bied oornagverblyf in 'n gastekamer in Grabouw. Dis die ideale basis vanwaar jy die Elginvallei kan verken. Dié kamer het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 'n aparte stor...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elgin

Elgin Vintners is die kantoor en proekamer van die bekroonde Elgin Vintners-wyne. Dié gerestoureerde Victoriaanse huis word omring met boorde en skilderagtige wingerde. Die huis was oorspronklik deur Sir Herbert B...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Elgin

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grabouw, Overberg

South Hill Vineyards & Guest House is aan die suid-oostelike kant van die Elgin-vallei geleë, sowat 7,5 km vanaf die N2 langs die Valleipad. Dié instansie is enig in sy soort en bied reg deur die jaar 'n ontspanne...


Gastehuise binne 50 km vanaf Elgin

Vanaf
R1 935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grabouw, Wes-Kaap

Akkommodasie met ontbyt en aandete is beskikbaar as 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat vir besigheid reis, alle kamers het M-Net en WiFi. Die hoofhuis het 3 dubbelkamers insluitende 'n suite. 'n Aparte kothuis langs...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Apricot Gardens Boutique Guesthouse skuil aan die kant van die berg by Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg en die Helderberge. Verblyf bestaan uit 8 luukse kamers en suites. ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Watermill Studio bied kontemporêre verblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg in 'n tweeslaapkamer-ateljee wat tussen die fynbos teen die berg in Gordonsbaai skuil. Die verblyf in ver van die bes...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

The Manor House is teen die hange van die berge bo Sir Lowry's Pas op die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap. Die gebou is in 1795 gebou en is 'n nasionale monument. Verblyf word in 8 eenhede gebied: Die Suites, ...

SPAAR 30%
VanafR1 310
R917
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentot Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë. Peter en Carola is die Nederlandse eienaars van die gastehuis en hulle nooi jou om hulle privaat toevlugsoord te kom g...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Helderberg Gastehuis is teen Gordonsbaai se berghange geleë met skilderagtige uitsigte oor die Kaapse Skiereiland en die Boland. Ons nooi toeriste en sakereisigers uit om ons gasvryheid teen mededingende tariewe te...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Blue Horizon Guest House is in Gordonsbaai geleë met die majestueuse Hottentots-Hollandberge as agtergrond en word omring deur ongelooflike uitsigte. Hierdie moderne gastehuis word deur 'n familie besit of bestuur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elgin gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Elgin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Elgin akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]