Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Elgin

4.6 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Elgin van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Elgin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Elgin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elgin selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elgin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elgin Selfsorg-eenhede

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Villa Eike is op die eienaars se erf in Grabouw geleë. Die woonstelle het elkeen 'n uitsig oor die Grabouw- en Elginvallei. Dit is die perfekte plek vir diegene wat verblyf weg van die besige stadslewe soek. Verbl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in ...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Inn On Highlands is 'n appelplaas met bekoorlike, selfsorgkothuise in die prentjiemooi Elginvallei en word deur die eienaar bestuur. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek. Daar is 13...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin

Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 5 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme. Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 5 gaste e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Aloe and Agapanthus Cottages is in Grabouw gelee en is perfek vir gaste wat wil ontspan vir die naweek. Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat slaapplek vir 6 gaste het. Dit sluit die Agapanthus en Aloe Kothuise ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin

Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in 2 opgeknapte en pragtig versierde plaaskothuise. Dis in 'n rustige omgewing met skilderagtige uitsigte oor vrugteboorde en wingerd in die Elgin-vallei. Die plaas is l...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Oak Lane Cottages is op 'n vrugteplaas in die Elginvallei en bied verblyf in 'n ongekunstelde, ontspanne omgewing. Gaste kan kies tussen 7 kothuise wat ten volle toegerus is: Granny Smith, Golden Delicious, Songold...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin

Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan. Verblyf word in 3 r...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin

Avolonte Lodge is op groen grasperke en tuine wat 1,5 ha groot is. Dis op die Kliprivier geleë in ’n stil, veilige area van Klipkop bokant Grabouw. Dié bekoorlike grasdakkothuise word omring met woude en majest...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Tangleberry Cottage is 'n luukse selfsorg-eenheid in die luisterryke Elgin-vallei, net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur se ry van Kaapstad af. Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n oop...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin

Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie bes...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Stonepeak Mountain Lodge het 3 selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas in Grabouw. Dit is 'n aktiewe plaas wat met volhoubare beginsels en permakultuur bedryf word. Die Out of Africa-opstalplaas bied slaapplek aan 7 g...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Hierdie gastehuis is op Elgin Grabouw-buiteklub se gronde geleë en word omring deur die Hottentots-Hollandberge in die noorde en die Kogelberg Biosfeerreservaat in die suide. Ons pragtige selfsorgeenheid beskik o...

Verwyder Filters

Jy sien net 13 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Elgin

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw, Wes-Kaap

Uilhuijs is 'n goed toegeruste kothuis wat op Croft-plaas, 'n boetiek appel- en peerplaas in Elgin, geleë is. Dis lekker ver van die stadsgedruis, maar ook naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek. Die plaas se liggin...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Elgin

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Pakya is 'n olyfplasie wat tussen Gordonsbaai se heuwels geleë is en lieflike uitsigte op Helderberg en die see in die verte bied. Dit is gerieflik naby die N2 en is net 5 km vanaf Gordonsbaai. Gerieflike basiese ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Elgin selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Elgin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Elgin akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za